?Sentrum vir?? Akademiese-administrasie?
Studente- en Program-administrasiekantoor

Fakulteitsadministrateur en Bestuurder: Studente- en Program-administrasiekantoor
Megan Jantjies
?+27 21 938 9204
?Stuur e-pos- Bestuur die Studente- en Program-administrasie (SPA) Kantoor en personeel op beide die Tygerberg- en Stellenbosch-kampusse.
- Verskaf professionele akademiese administratiewe ondersteuning en leiding aan studente, personeel, aansoekers en belanghebbendes.
- Bestuur alle studente- en program-administrasieprosesse, insluitend registrasie, Erkenning van Vorige Leer (EVL)- en Krediet-akkumulasie en -oordrag (KAO)-vrystellings, akademiese rekordbestuur en gradueringsgereedheid.
- Tree op as sekretariaat vir die FGGW Fakulteitskomitee en Fakulteitsraad.
- Handhaaf die integriteit en gehalteversekering van akademiese rekords oor alle FGGW-programme.
- Verseker die belyning van studente- en program-administrasieprosesse met institusionele beleide, jaarboekre?ls en standaardbedryfsprosedures.

Fakulteitsbeampte?
Bernard Makhotla
?+27 21 938 9235
?Stuur e-pos- Verskaf akademiese administratiewe ondersteuning aan studente, personeel en eksterne belanghebbendes in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW).
- Tree op as skakelbeampte vir program-aansoeke, registrasie en voortsettingsnavrae, en lewer tydige, akkurate en empatiese ondersteuning in lyn met universiteitsbeleide.
- Administreer registrasieprosesse vir nuwe en terugkerende voorgraadse en nagraadse studente.
- Ondersteun keuring- en toelatingsadministrasie vir toegekende nagraadse programme.
- Oudit, handhaaf en verifieer akademiese rekords, en verseker voldoening aan voortsettings- en gradueringsvereistes.
- Reik amptelike akademiese dokumentasie uit en ondersteun studente en alumni met kwalifikasie verifikasies.
- Ondersteun die Krediet-akkumulasie en -oordrag (KAO) en Erkenning van Vorige Leer (EVL) aansoekprosesse.
- Ondersteun die prosessering van akademiese erekleure-nominasies en ondersteun die Fakulteitsadministrateur in verwante akademiese erkenningsprosesse.?

?Fakulteitsbeampte??
Nobukho Njemla-Klaas?
?+27 21 938 9199
?Stuur e-pos?- Verskaf akademiese administratiewe ondersteuning aan studente, personeel en eksterne belanghebbendes in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW).
- Tree op as skakelbeampte vir program-aansoeke, registrasie en voortsettingsnavrae, en lewer tydige, akkurate en empatiese ondersteuning in lyn met universiteitsbeleide.
- Administreer registrasieprosesse vir nuwe en terugkerende voorgraadse en nagraadse studente.
- Ondersteun keuring- en toelatingsadministrasie vir toegekende nagraadse programme.
- Oudit, handhaaf en verifieer akademiese rekords, en verseker voldoening aan voortsettings- en gradueringsvereistes.
- Reik amptelike akademiese dokumentasie uit en ondersteun studente en alumni met kwalifikasie verifikasies.
- Verskaf ondersteuning aan FMHS-komiteevergaderings, insluitend agenda bestuur en opvolgkorrespondensie.
- Ondersteun die Krediet-akkumulasie en -oordrag (KAO) en Erkenning van Vorige Leer (EVL) aansoekprosesse.
- Ondersteun die prosessering van akademiese erekleure-nominasies en ondersteun die Fakulteitsadministrateur in verwante akademiese erkenningsprosesse.

Fakulteitsbeampte (Stellenbosch-kampus)?
Jamie-Lee Fredericks?
?+27 21 808 4842
- Verskaf akademiese administratiewe ondersteuning aan studente, personeel en eksterne belanghebbendes van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) op die Stellenbosch-kampus.
- Tree op as skakelbeampte vir program-aansoeke, registrasie en voortsettingsnavrae, en lewer tydige, akkurate en empatiese ondersteuning in lyn met universiteitsbeleide.
- Administreer registrasieprosesse vir nuwe en terugkerende voorgraadse en nagraadse studente.
- Ondersteun keuring- en toelatingsadministrasie vir toegekende nagraadse programme.
- Oudit, handhaaf en verifieer akademiese rekords, en verseker voldoening aan voortsettings- en gradueringsvereistes.
- Reik amptelike akademiese dokumentasie uit en ondersteun studente en alumni met kwalifikasie verifikasies.
- Bestuur die Krediet-akkumulasie en -oordrag (KAO) aansoekprosesse vir voorgraadse FGGW programme.