Universiteit
Stellenbosch
Gradeplegtighede:
24 tot 27 Maart
2025
Gradeweek is ’n hoogtepunt op ons akademiese kalender. Gedurende dié week sal die Universiteit weer sertifikate, diplomas en grade sowel as eredoktorsgrade verleen.
Die plegtighede word in die Coetzenburg-sentrum op Stellenbosch gehou?.
Lees die vrywaring vir gradeplegtigheid >
* Aangesien ons gradeplegtighede in die maand van Ramadan plaasvind, het die Universiteit gere?l dat 'n gebedskamer vir ons Moslem-graduandi en hulle familie wat die laatmiddag-plegtighede bywoon, beskikbaar sal wees vir die Maghrib-gebede. Daar sal ablusiegeriewe binne loopafstand van die gebedskamer beskikbaar wees. Ons herinner ons Moslem-gemeenskap vriendelik daaraan om hulle eie gebedsmatjies saam te bring.
Gradeplegtigheid-
skedule
Gradeplegtigheids-
program
Toegangs-
kaartjies
Akademiese
drag
Gradefoto’s
Toewydings-
plegtigheid
Uitstaande
gelde
Kaart vir
parkering
Uitstel van
graduering
Spesiale
re?lings
Graduering in
absentia
Opstapplan vir
graduandi
Graduerings-?dokumente
Gradeplegtigheid
gereelde vrae
Administratiewe
prosedures




