????????????????????Sentrum vir?? Akademiese-administrasie
Assesseringsadministrasie-kantoor
 
  Bestuurder: Assesseringsadministrasie-kantoor (Tygerberg-kampus)
Pomeza Soga?
??+27 21 938 9309
?Stuur e-pos??Algemene navrae?
 
      
- Bestuur die Assesseringsadministrasie-kantoor (Tygerberg-kampus) ter ondersteuning aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW).
- Verantwoordelik vir die FGGW se roosterbepaling, beplanning en ko?rdinering van assesserings wat onder toesig gehou word.
- Ondersteun die FGGW om nakoming van die universiteit se assesseringsbeleide en -prosedures te verseker.
- Ko?rdineer assesseringstoegewings en herevaluerings in samewerking met die FGGW en universiteitsrolspelers.
- Verantwoordelik vir die aanstelling, opleiding en bestuur van assesseringsopsieners.
- Administreer en ondersteun die FGGW met studente se verlofaansoeke vir alle verpligte akademiese aktiwiteite.
- Ondersteun die FGGW se interne en eksterne modereringsprosesse vir alle modules en eksterne eksamenprosesse vir gedoseerde modules.
- Bestuur die veilige hantering van assesseringsmateriaal, assesseringsvoorvalle en ondersteun die gehalteversekering van assesserings.
 ?
?   ?Algemene navrae
      
- Verskaf sentrale administratiewe dienste en advies aan studente, personeel en eksterne rolspelers rakende assesseringsaktiwiteite van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW).
- Ondersteun die ko?rdinering van assesseringsbeplanning en -skedulering, en die administrasie van geskrewe en elektroniese assesserings wat onder toesig gehou word.
- Administreer prosesse met betrekking tot eksterne eksaminering, assesseringstoegewings en herevaluering van geskrewe antwoordstelle.
- Administreer en ondersteun die FGGW met studente se verlofaansoeke vir alle verpligte akademiese aktiwiteite.
- Ondersteun die aanstelling en allokering van toesighouers, hulle bestuur en opleiding, en administreer betalings vir toesighouers.
- Ondersteun die FGGW om nakoming van relevante assesseringsbeleide, -regulasies en -gehaltestandaarde te verseker.
- Verantwoordelik vir die veilige hantering van assesseringsmateriaal, bestuur en rapportering van assesseringsvoorvalle en ondersteun die gehalteversekering van assesserings.
?
Nuttige Skakels
-  
      Kennisgewing aan alle s?tudente
 
-  
      Kennisgewing aan alle studente Toekenning van assesseringslokale
 
- 
      Augustus 2024 Assesseringsrooster
- 
      September 2024 Assesseringsrooster
-  
       Re?ls en -regulasies vir assesserings sonder toesig?
 
- e-Toetse tuis afgelê gedurende die nasionale COVID-19-inperking
- 
      Verklaringsvorm vir die deel van assesseringsruimtes tydens 'Online From Home' assesserings??
 
-  
      Kontrolelys vir ondersteuning tydens aanlyn-assesserings???
 
-  
      Beelde op SunLearn en instruksies vir assesserings???
 
-  
      Vinnige tutoriale om met aanlyn assesserings te help???
 
- SOP vir onbewaakte aanlyn-assesserings
-  
      Aansoekvorm vir verlof van afwesigheid?
 ?
 
    
		
	
	
	 
 


