Wat is akademiese klerkskap?
Die program behels dat ’n leerlingrekenmeester die eerste jaar van sy/haar leerlingrekenmeesterskap by ’n SAIGR-geakkrediteerde universiteit, ? stimulerende akademiese omgewing, deurbring.?..
						
							Hoe werk dit by die US? 
					     
					
					Akademiese klerke word vanaf 1 Februarie tot 31 Desember van die betrokke jaar aangestel.?..
Vernaamste take by die US?
Aanbied van klasse, Hulpboek, Nasien van vraestelle, Administratiewe take…?
 
    
		
	
	
	 
 


