????????????????????????????????????Welkom by die Departe?ment Logistiek????
Die Departement Logistiek is een van verskeie departemente binne die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, en is ook die oudste tersiêre akademiese departement in Suid-Afrika wat opleiding in vervoer en logistiek bied.
   ?Die departement huisves die vakrigtings Besigheidsanalitiek, Logistiek en Voorsieningskettingbestuur, Operasionele Navorsing en Vervoerekonomie, en is die enigste departement aan ‘n Suid-Afrikaanse universiteit wat die onderskeie vakrigtings volledig en ge?ntegreerd vanuit een departement aanbied.?
   
?Departeme?nt Logistiek Brosjure
????
Content Editor
- 
                Meer toekomstige gebeure volg binnekort
                
                    
                                    
                Vertoon alles ›
            
- 
                Geen kennisgewings om te vertoon. Verwys na 
                Kennisgewings
                 op US tuisblad.
                
                    
                    
                
                Vertoon alles ›
            
 
    
		
	
	
	 
 


 
                             
                             
                             
                             
                            