Ontmoet ons span
?????????????????????Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge bou verhoudinge, skep 'n bewustheid en genereer ondersteuning vir die akademiese, navorsing en gemeenskapsinteraksie visie van die instelling. ?Ons streef daarna om die toekomstige sukses van die Universiteit Stellenbosch te verseker deur privaat filantropiese skenkings te verkry. Ons moedig skenkers aan om by akademiese inisiatiewe ?betrokke te raak wat hulle na aan die hart lê. Deur skenkers die kern van die proses te maak, kweek ons 'n omgewing waarin uitnemendheid ten opsigte van studente-, personeel- en gemeenskapsinteraksie sukses deur meer privaat befondsing verkry kan word.
??
Karen Bruns Eenhede binne die Afdeling
Transformasionele Skenkings

Alfreda CoetzeeGroot Skenkings (Nasionale en Internasionale Stigtings, Privaatsektor)
Sonia Schoeman 
?Internasionale Betrokkenheid
Darryn Havenga
Alison April
Jasmine Erasmus?? Skenkerontwikkeling en Alumni-deelname
Karen Bruns 
Hans Scriba?
Alumni en Donateurbetrokkenheid?
Shaun Stuart
Bestuurder: Alumni en Donateurbetrokkenheid?
Tel: +27 21 808 2941
E-pos: sstuart@sun.ac.za?
?
Ilse Arendse
Kommunikasiebestuurder: Nuusbriewe en Publikasies
Tel: +27 21 808 4639
E-pos: ilsea@sun.ac.za?
Anna Durrheim
Grafiese Ontwerper
E-pos: durrheima@sun.ac.za??
?
Marvin Koopman
Alumnibetrokkenheid: Geleenthede en Bestuur
Tel: +27 21 808 9265
E-pos: marvin@sun.ac.za?
Besigheidsanalise en databestuur?
Darryn Havenga
Henlo Smit?
Kay-Lynn Kriga
Junita Isaacs Yasmine RazietMoontlikheidsnavorser? Tel: +27 21 808 9245 E-pos: yasmine@sun.ac.za |
Finansi?le Bestuur en Skenking-administrasie
Anel de Villiers
Sandy-Lee Gordon
Lorenza George
| ? |
?

Hugo Steyn
Shamin Gaffoor
Yasmine Raziet