中国体育彩票

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Statistiese Profiel

???

Oorsig 2018


In 2018 was 31 765 studente in totaal by die Universiteit Stellenbosch (US) ingeskryf op die US se amptelike jaarlikse sensusdatum (Junie 2018). Van hierdie totaal was 63.5% (20 168) van die studente ingeskryf in voorgraadse programme, 33.1% (10 506) in nagraadse programme and 3.4% (1 091) as geleentheid?studente (nie-graaddoeleindes).

In 2018 was 58.1% van die ingeskrewe studente wit, 20.1% swart Afrikaan, 18.1% bruin, 3.1% Indi?rs en 0.2% Asi?rs. In terme van huistaal, het 47.8% Engels, 37.8% Afrikaans, en 10.3% 'n ander amptelike Suid-Afrikaanse taal as huistaal aangedui, met 4.1% 'n internasionale taal.

Einde Junie 2018 was die permanente en vas aangestelde personeelkorps 3 454, bestaande uit 1 091 akademiese personeellede (dosente) en 2 363 nie-akademiese personeellede. 

Verwys na die meegaande tabelle en figure vir meer volledige inligting.  


Vir navrae of kommentaar kontak Albè van Niekerk? op 021 808 3967 of? albe@sun.ac.za.