Etiekhulplyn
?
Die Universiteit Stellenbosch is al ‘n hele paar jaar
ingeteken op ‘n onafhanklike etiek-rapporteringslyn vir die anonieme aanmelding
van ongerymdhede. Die diens word onafhanklik deur Deloitte bestuur.??
Die Universiteit Stellenbosch is al ‘n hele paar jaar
ingeteken op ‘n onafhanklike etiek-rapporteringslyn vir die anonieme aanmelding
van ongerymdhede. Die diens word onafhanklik deur Deloitte bestuur.???Etiekhulplyn-kontakbesonderhede ?
Tel:        0800 204 549 
Fak:       0800 007 788. 
E-pos:   sun@ethics-line.com
 Web:     www.tip-offs.com 
    
		
	
	
	
