Geakkrediteerde Tydskrifte
???????Kliek hier? vir die volledige lys van geakkrediteerde joernale (IBSS, Web of Science Core Collection, Noorweegse Lys, SciELO, Scopus, DOAJ en plaaslike lys) soos verkry vanaf DHOO in Januarie 2025.
- Science Citation Index (Web of Science (WoS) Core Collection)
- Social Sciences Citation Index (Web of Science (WoS) Core Collection)
- Arts and Humanities Citation Index (Web of Science (WoS) Core Collection)
- Emerging Sources Citation Index (Web of Science (WoS) Core Collection) (Ingesluit op DHOO se geakkrediteerde lyste vanaf die 2025 opname)?
- Lys van goedgekeurde Suid-Afrikaanse tydskrifte soos bygehou deur die DHOO????
- The Norwegian List(slegs vlak 2 is geakkrediteer)
- SciELO SA
- Scopus? ( Selekteer "Source", Teken aan met jou institusionele besonderhede en kliek op " Download Scopus Source List "
- DOAJ (Directory for Open Access Journals) Is slegs geakkrediteer vanaf die 2021 opname en daarna
Tydskrifte wat? nie op die bogenoemde internasionale indekse verskyn nie, maar wat in Suid-Afrika gesetel is en aan sekere spesifieke kriteria voldoen (sien hieronder), kan bygevoeg word tot hierdie plaaslike lys van geakkrediteerde tydskrifte.
Internasionale
joernale wat na u mening vir akkreditering voorgelê moet word, kan direk via
die redaksie van die betrokke joernaal by enige van die geakkrediteerde
indekse (sien die skakels hieronder vir elk van die indekse) ingedien word?.

