WERKSESSIES EN OPLEIDING
Die Eenheid vir Gelykwaardigheid bied verskeie opleidingsessies. Indien jou omgewing belangstel om opleiding van die Eenheid vir Gelykwaardigheid te ontvang, kontak Michelle Munro (Bestuurder: MIV en Seksualiteite Portefeulje en Opleiding), by equalityunit@sun.ac.za. Pasgemaakte opleiding oor sosiale geregtigheid-onderwerpe kan aangevra word indien die onderstaande lys nie het wat jy nodig het nie. Die opleidingsonderwerpe sluit in: 
| ?Seksuele teistering in die werksplek | ?Bemiddeling en konflikhantering | 
| ?Toestemming (Consent) | ?Empatie | 
| ?Geslagsgebaseerde geweld en seksuele teistering: omstander-effek | ?Onbewustelike vooroordeel | 
| ?Geslag in die werksplek | ?Onbillike diskriminasie | 
| ?Geslagsgebaseerde geweldsensitisering: 'n trauma-belynde reaksie | ?Rapportering van onbillike diskriminasie, teistering, seksuele teistering en viktimisasie | 
| ?MIV | ?MIV-berading en -toetsing | 
| ?Interpersoonlike kommunikasievaardighede | ?Seksualiteite, geslagsvloeibaarheid en voornaamwoorde | 
| ?Afknouery in die werkplek | ?Eenheid vir Gelykwaardigheid oorsig en dienste | 
| ? | ? | 
| ? | ? | 
?
 
    
		
	
	
	 
 


