????
?Die Universiteit Stellenbosch is een van die voorste universiteite in Afrika en die wêreld. Die US se Fakulteit Natuurwetenskappe is een van die vier stigtersfakulteite met die totstandkoming van die US in 1918. Die fakulteit handhaaf ’n etos wat getuig van uitmuntende navorsing en onderrig in die natuurwetenskappe. 
   
   AKADEMIESE PROFIEL 2024?
 
 
 
      100
 
      NNF-ge?valueerde navorsers
 
 
      235.37
 
      Geakkrediteer-de publikasie-eenhede (2021)
 
 
      92.8%
Van akademiese personeel met PhDs
 
 
      3
 
      Navorsings-leerstoele
   STUDENTE PROFIEL?
 
 
 
      193
 
      BScHons
 ?
? 
      131
 
      MSc
 ?
? 
      47
 
      PhD
Globale voetspoor
Mede-outeur van publikasies per Land/Streek - Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch?
 ?
?Uitnemende navorsing
 
       
       
       
      
   Navorsings-fokusareas
Navorsings-DIENSTE?
 
       
       
      Sentrale Analitiese Fasiliteite
         Navorsingsintegriteit en Etiek???????????????????????????????????
??
 
    
		
	
	
	 
 


