????Tabakvrye-kampus
 
   
??? Die regulasies
Die regulasies
?Vanaf 1 Januarie 2019 is die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se Tygerberg-kampus ‘n rook- en tabakvrye terrein. Verkry meer inligting oor die nuwe regulasies, waarom hierdie stap geneem is, en hoe om by die nuwe regulasies te hou deur op die onderstaande skakels te kliek. 
 
   
 
 
    
		
	
	
	 
 


