????????????????????Tygerberg Internasionaal?
Internasionale nagraadse studente???
Studiegeld?
 
   Fooie vir 2025 sal bevestig word.
 
Volledige graadprogram (Meesters of MPhil in Geneeskunde)
Klik 
   
      hier om ’n kwotasie vir u studiegeld te bereken:?
- Die bedrag mag verskil teen registrasietyd.
 - Die jaarlikse koste sluit inskrywing by die Gesondheidsberoeperaad van Suid-Afrika (GBRSA) in.
 - Verblyfkoste is vir u eie sak.?
? 
Student in elektiewe opleiding (besoekende kliniese assistent)?  ?
| Item? | Bedrag? | 
|---|---|
| Affiliasiekoste (administrasie) (2025) | ZAR15 560,00 | 
| Weeklikse simulasiemodel-opleiding (2025) | ZAR1,060 – ZAR19.080 | 
| Registrasie- en jaarfooie vir die HPCSA (1 April 2025 tot 31 Maart 2026) | ZAR6,?944 maksimum? | 
- Alle internasionale, geaffilieerde studente is 'n eenmalige affiliasiebetaling verskuldig, ongeag hoe lank u aan die US verbonde gaan wees (beperk tot een jaar).
 - Die koste van weeklikse opleiding met 'n simulasiemodel beloop tussen ZAR1 060 en ZAR19 080 (die maksimum)? per departement, en is betaalbaar aan die departement wat die opleiding verskaf.
 - Die jaargeld sluit inskrywing by die Gesondheidsberoeperaad van Suid-Afrika (GBRSA) in.
 - Verblyfkoste is vir u eie sak.?
 
?
    
		
	
	
	
