Kontak ons
??????????????????
?Telefoon: +27 (0) 21 808 4376
Faks: 0866 155 206
E-pos ons: meganies@sun.ac.za?
Posadres:
Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese
Privaatsak X1
MATIELAND 7602
Suid-Afrika
Fisiese / Afleweradres:
Kamer M517, 5de vloer, Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese-gebou
Hoek van Banhoek- en Joubertstrate
Stellenbosch
(Personeelbesonderhede by "Meer oor ons".)
Waar om ons te vind
Vanaf Kaapstad:
- Volg die N1 snelweg na die "Paarl".
 - Draai af by uitgang #39 "R304 / Stellenbosch" en draai regs na Stellenbosch.
 - Volg die R304 na Stellenbosch.
 - Jy kom Stellenbosch binne met Birdstraat - volg die pad tot by Merrimanstraat.
 - Draai links in Merrimanstraat.
 - Draai links in Joubertstraat (na die 2de verkeerslig, maar voor die brug oor die pad).
 - Ry oor een stopstraat.
 - Die Fakulteit Ingenieurswese is aan jou regterkant.
 
Vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe:
- Volg die N2 snelweg na "Somerset-Wes".
 - Draai af by uitgang #33 "Helderberg / R310 / Baden Powell Dr. / Stellenbosch" en draai links.
 - Volg die R310 na Stellenbosch, wat later by 'n T-aansluiting regs draai.
 - Volg steeds die pad (nou R44) en draai regs in Merrimanstraat.
 - Draai links in Joubertstraat (na die 3de verkeerslig, maar voor die brug oor die pad).
 - Ry oor een stopstraat.
 - Die Fakulteit Ingenieurswese is aan jou regterkant.
 
- GPS co-ordinates, Mechanical & Mechatronic Engineering: -33.928931, 18.865483
 - GPS co-ordinates, Stellenbosch campus: -33.932728, 18.864447
 - GPS co-ordinates, Stellenbosch, Western Cape: -33.9466716, 18.7745458?
 
?
    
		
	
	
	




