中国体育彩票

图片

Taalonderrig en Taal in Onderrig

Fokus

Die Fokusgroep Taalonderrig en taal in onderrig in die Departement Kurrikulumstudie bestudeer die rol van taal in onderrig en taalonderrig self en poog om deur die ontwikkeling van geletterdheid op alle vlakke onderwys en leer te optimaliseer.


Algemene inligting

Die fokusgroep het drie areas van spesialisasie ge?dentifiseer:

  • Aanvanklike en gevorderde geletterdheidsontwikkeling 
  • Rekenaargesteunde onderrig en kreatiewe skryfwerk 
  • Opvoedkundige taalkunde, taalbeleid en meertalige onderrig


Geletterdheidsdaggesprek??

?
 
 


Taalondersteuning vir vakterme

?Die Fakulteit ondersteun jou in die gebruik van akademiese taal en vaktaal met behulp van MobiLex, ’n vakwoordeboek met betekenisse van terme wat jy in jou voorgraadse studies gebruik. Daar is ook vertalings van terme en betekenisse in Afrikaans, Engels en isiXhosa, opgestel deur dosente in die Departement Kurrikulumstudie. Laai die MobiLexapp op jou selfoon af of soek dit op jou rekenaar of tablet by ?https://mobilex.sun.ac.za/??

?

????Belangegroeplede

?Naam?

?Telefoon ?E-pos

?Spesialiseringsterreine

?Prof Michele van der Merwe (voorsitter)

?+27 21 808 2396?

michelevdm@sun.ac.za

Leksikografie, Pedagogiese Leksikografie, (Afrikaanse) Taalonderrig en Korpuslinguistiek.

?Dr Phumla Kese

?+27 21 808 3971

?phumla@sun.ac.za

?Taalonderrig en Taal in Onderrig

?Dr Shannon Bishop-Swart



sbishop@sun.ac.za

?Taalonderrig en Taal in Onderrig

?Mnr Ncedo Mtsi

?

nmtsi@sun.ac.za?

?Taalonderrig en Taal in Onderrig

Dr Zelda Barends 

?+27 21 808 3930?

zbarends@sun.ac.za?

?Taalonderrig en Taal in Onderrig

Mnr John Ruiters

??+27 21 808 3968?

?johnr@sun.ac.za?

Taalonderrig en Taal in Onderrig

?Rickus Stroh ??

?

?rstroh@sun.ac.za

Taalonderrig en Taal in Onderrig

 

?