中国体育彩票

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Teenkorrupsiedag in Afrika: Strenger maatre?ls nodig om korrupsie te bekamp
Outeur: Corporate Communication and Marketing
Gepubliseer: 11/07/2025

Teenkorrupsiedag in Afrika word jaarliks op 11 Julie gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die strenger maatre?ls wat nodig is om korrupsie te bekamp en fluitjieblasers te beskerm. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.