中国体育彩票

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Afrikadag: US-kenners fokus op belangrike kwessies wat vasteland raak
Outeur: Corporate Communication and Marketing
Gepubliseer: 27/05/2025

?Die uitdagings van militêre weduwees, ho?r onderwys se rol in Afrika, die regte en welsyn van kinders, akademiese xenofobie, en die waarde van Afrikatale. Dit is van die belangrike onderwerpe waarop kenners aan die Universiteit Stellenbosch gefokus het in meningsartikels vir die media ter viering van Afrikadag wat op 25 Mei gehou is. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.