中国体育彩票

图片
Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Fritz Ponelis-gedenklesing
Begin: 30/07/2025, 18:00
Einde: 30/07/2025, 20:00
Kontak:Willemien Engelbrecht -
Plek: Stias (Maraistraat 10)

?Daar is nog enkele plekke beskikbaar vir die Fritz Ponelis-gedenklesing op Woensdag 30 Julie 2025.

Súlene Pilon van die Universiteit van Pretoria sal vanjaar se lesing lewer. Haar onderwerp is “Oor wat is en wat was: ’n Gebruiksgebaseerde beskrywing van Afrikaanse sintaktiese konstruksies met wees”.

RSVP by Willemien Engelbrecht (wae@sun.ac.za) teen Vrydag 18 Julie 2025


Datum: Woensdag 30 Julie 2025

Tyd: 18:00 vir 18:30

Plek: Stias (Maraistraat 10)