Bestuur van die US Strategiese Fonds
 
   STRATEGIESE FONDSTOEKENNINGS
      
   
1. VERDELING PER STRATEGIESE FONDSKATEGORIE PER JAAR:
       
      
   
* Jaarliks ontvang van die 2% uit die hoofbegroting wat aan die strategiese komponent toegeken word (wat ook die Gebeurlikheidsfonds insluit).
- Bykomende befondsing is in 2019 toegeken.
- Die 2020-bydrae uit die hoofbegroting is by die 2019-bedrag gevoeg om 'n gekombineerde begroting te vorm.
- Totale dui op die gekombineerde fondse wat vir daardie tydperk/jaar vir Kategorie A, B, C1.1 en C1.2 beskikbaar is.
      
   
2. VERDELING PER STRATEGIESE FONDSKATEGORIE
       
       
         
      
   
3. TOEKENNINGS PER JAAR (RANDWAARDE)
      _Table.jpg) 
       
         
2019: 
- 2019 was 'n oorgangstydperk in die toepassing van die vorige Strategiese Fondsregulasie na dié van die huidige Strategiese Fondsregulasie.
- Slegs R318 miljoen van die beskikbare R339 miljoen vir 2019 is toegeken; die restant (R21 miljoen) is na 2020 oorgedra.
2020:
- Daar was 'n geskatte oortoekenning van R5 miljoen in 2020.
2021:
- R54 miljoen was in 2021 beskikbaar. Nadat die oortoekenning hierbo genoem afgetrek is, was 'n finale bedrag van R49 miljoen vir die aansoekproses beskikbaar.
- 'n Nuwe C-subkategorie, C1.2, is in 2021 bygevoeg. R2 miljoen van die R15 miljoen vir die C-kategorie is aan C1.2 toegeken, met die verstandhouding dat dit na die volgende jaar oorgedra sal word as dit nie gebruik word nie.
2022:
- 
         Daar was in 2022 geen Kategorie B-aansoeke nie. Slegs R49 miljoen van die R72 miljoen is dus toegeken. 
      _Graph.jpg) 
      
   
      
   
4. TOEKENNINGS PER JAAR (TOTALE GETAL PROJEKTE BEFONDS)
      _Table.jpg) 
      
   
      _Graph.jpg) 
      
   
5. VERDELING PER AREA
       
      
   
       
      
   
Alle bedrae hierbo verwys na toekennings oor alle kategorie? (A, B en C1.1) vir daardie area en jaar.
Fakulteite/Skole:
- Toekennings gemaak aan projekte wat deur fakulteite versoek is.
VS:
- Toekennings gemaak aan projekte wat deur VS's versoek is.
Institusionele projekte:
- Toekennings gemaak aan projekte met 'n institusionele mandaat wat tot voordeel van die instelling as geheel is.
- Voorbeelde:
- 2019 (SunFin, SunStudent, nuwe webwerf en handelsmerk, IKT, visuele regstelling, ens.)
- 2021 (ondersoek oor assesseringsmodelle/-metodes)
Multi-area-projekte:
- Toekennings gemaak aan projekte met 'n kombinasie van twee of meer van die bogemelde areas.
- Voorbeelde:
- 2021 (Saadbefondsing vir entrepreneurskap regoor die US – SBS, COO [LaunchLab, Innovus])
- 2022 (MaRooN Gesondheidspaspoort – SITP, RIPS, Registrateur)
      
   
 
    
		
	
	
	 
 


