Maties: Pages_中国体育彩票 /afrikaans/maties/Pages/Forms/AllItems.aspx RSS feed for the Pages list. Wed, 24 Sep 2025 07:39:25 GMT Microsoft SharePoint Foundation RSS Generator 60 en-US Maties: Pages_中国体育彩票 /afrikaans/maties/_layouts/15/images/siteIcon.png /afrikaans/maties/Pages/Forms/AllItems.aspx Accommodation-CancellationOfResidencePlacement_中国体育彩票 /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=49 Hide physical URLs from search: No
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content:
Hou in gedagte dat verblyf nie by jou akademiese aanbod ingesluit is nie. Jy is dus verantwoordelik om jou eie verblyf, op jou eie kostes te verseker voordat jy op kampus aankom vir registrasie / bywoning van klasse. Besoek privaat verblyf op www.maties.com vir ’n lys van privaat geakkrediteerde verblyfopsies in hierdie verband. 
]]>
System Account Tue, 19 Apr 2016 21:45:45 GMT /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=49
Admissions-Requirements_中国体育彩票 /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=26 Hide physical URLs from search: Yes
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content:

?


Fakulteitskeuringsriglyne 

Neem asseblief kennis van die Universiteit van Stellenbosch se Toelatingsbeleid en Voorwaardes en bepalings vir nuwe aansoeke.

Groot getalle voornemende studente doen aansoek vir ons programme en plekke is ongelukkig beperk. Al voldoen jy dus aan die minimumvereistes van 'n program, is dit nie 'n waarborg dat jy in die program van jou keuse 'n plek gaan kry nie.

AgriWetenskappe
Ekonomies en Bestuurswetenskappe
Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe
MBChB?
Dieetkunde
Fisioterapie
Spraak-Taal Terapie?
Arbeidsterapie
Verpleegkunde
Ingenieurswese
Lettere en Sosiale Wetenskappe 
Natuurwetenskappe
Opvoed?kunde (Grondslagfase)
Opvoedkunde (Intermediêre Fase)
Regsgeleerdheid
Teologie

?

?

]]>
System Account Fri, 08 Apr 2016 12:31:02 GMT /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=26
default_中国体育彩票 /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=1 Hide physical URLs from search: Yes
Page Content:
]]>
System Account Wed, 25 Nov 2015 08:30:24 GMT /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=1
Career-AdvisoryServices_中国体育彩票 /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=16 Hide physical URLs from search: No
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content:
??????

Adviesdienste?

Hoe weet jy vir seker dat Maties die regte plek vir jou studies is? Kom beleef dit!

Kom kuier op die kampus. Voel die gees. Maak kennis met die mense. Ontdek die aantreklikhede, die tradisies en die Maties manier van doen. Kom vind uit hoe om aansoek te doen, wat die vereistes is, waar jy om finansi?le hulp kan aanklop en ? hele breinvol ander bruikbare inligting.

Indien jy dit oorweeg om vir voorgraadse toelating tot die Universiteit Stellenbosch aansoek te doen sal dit vir ons ? plesier wees om jou (en jou gesin) op kampus te hê.

Ons is die Sentrum vir Studentewerwing (SSW) en ons is hier om jou tuis te laat voel!

Kies een van die volgende opsies:

Op kampus adviseursessie

? SSW-adviseur sal die Inligtingsessie lei. Die sessie word gestruktureer om jou ? oorsig te gee van die Universiteit Stellenbosch se aansoekproses, toelatingsvereistes, finansi?le hulp en studentelewe. Ouers en voornemende studente woon die sessie saam by en word aangemoedig om vrae te vra.

'n Opsionele self begeleide kampustoer is beskikbaar waar u 'n kampuskaart ontvang om ons pragtige kampus te verken.

Besprekings: csr@sun.ac.za / 021 808 4709

Self-guided tours

Selfbegeleide toer feiteblad?
Kampuskaart
Kampuskaart indeks?
Interaktiewe kampuskaart

Aanlyn adviseursessies

Moenie bekommerd wees as jy nie kampus toe kan kom nie, ons het daaraan ook gedink! ? SSW-adviseur sal die sessie lei en dit word gestruktureer om leerders ? oorsig te gee van Universiteit Stellenbosch se aansoekproses, toelatingsvereistes, finansi?le stelsel en studentelewe.

Platforms wat vir hierdie sessies gebruik word, sluit in: Facebook Messenger, WhatsApp Video Call en Skype of selfs 'n gewone telefoon oproep.

?Besprekings?: csr@sun.ac.za / 021 808 4709?


?
?

]]>
System Account Fri, 08 Apr 2016 12:31:33 GMT /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=16
Accommodation-PrivateAccommodation_中国体育彩票 /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=46 Hide physical URLs from search: No
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content:
??????????????????

Privaat verblyf


 

?Geakkrediteerde verblyf???

Akkreditasie word toegestaan op grond van die inligting wat in die aansoekvorm voorsien word. ‘n Besoek sal in die jaar aan die perseel sal gere?l word. Daar is drie akkreditasiekategorie?: 

Die kriteria? vir akkreditasie word gepubliseer in die Riglyne van die Universiteit Stellenbosch vir akkreditasie van privaat studentebehuising buite kampus.

Neem asseblief kennis van die volgende:
- Dit bly die verantwoordelikheid van die verhuurder om te verseker dat die verblyf van die vereiste gehalte is en deur die jaar aan die riglyne voldoen.
- Dit bly die verantwoordelikheid van die student om te verseker dat hy of sy die inhoud van die huurooreenkoms, die koste van verblyf en sy of haar verpligtinge as huurder ten opsigte van die huurooreenkoms verstaan. Die huurooreenkoms is tussen die student en die verhuurder. Die US is nie 'n party tot die ooreenkoms nie.
- Laastens, dit bly die student se prerogatief om geskikte privaat behuising buite die kampus te kies.

Rig asseblief enige navrae aan privateaccomm@sun.ac.za.

NSFAS-kwalifikasie-kriteria en voorwaardes vir finansi?le hulp: 
https://www.nsfas.org.za/content/downloads/NSFAS%20Bursary%20Guidelines%202025.pdf?
?
Om die US privaat akkommodasie-akkreditasie-aansoek vir 2026 te voltooi:
Verhuurders/agente moet bewys van adres/nutsrekening en hul ID oplaai. Die akkreditasie aansoek vereis dat jy foto's/video's van kamers (meubels en toerusting per student), kombuis of kombuisie, badkamers, veiligheids- en sekuriteitsmaatre?ls in plek moet oplaai.

Klik asseblief hierdie skakel om die US Behuising Akkreditasie aansoek vir 2026 te voltooi.


? Vrywaring: Die inhoud in hierdie bemarkingsmateriaal word slegs vir algemene inligtingsdoeleindes voorsien.  US aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige foute, weglatings of onakkuraatheid van die inligting nie. US is nie 'n party tot die huurooreenkoms wat gesluit word tussen die student(e) en verhuurder(s) nie en sal gevolglik nie betrokke raak of aanspreeklikheid aanvaar vir enige kwessies of geskille wat voortspruit uit die werking van die huuroorenkoms, betaling van huur en/of dienslewering nie. ?

?



?
?

?
?

?
?

?


?
?
?
?

?

?

?



?



?


?
?
]]>
System Account Tue, 19 Apr 2016 21:45:54 GMT /afrikaans/maties/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=46