???????????????????????????????????????????
Welkom by die
Registrateur se
 Verantwoordelikheidsentrum
Die VS verseker dat kritieke prosesse
volgehou word om aan 'n reeks statutêre en kontraktuele vereistes te voldoen,
terwyl professionele en diensgeori?nteerde akademiese administrasie,
studenteondersteuning, oorsig-funksie ondersteuning, en regsdienste aan die
universiteit se interne en eksterne belanghebbendes verskaf word.
Die VS bestaan uit die drie sentrums vir
studenteadministrasie op onderskeidelik die Bellvillepark-, Stellenbosch- en
Tygerbergkampusse, Aansoeke, Studenteakkomodasie en Kli?ntediens (ASACS),
Studente-inligtingstelselondersteuning, Oorsigfunksie-ondersteuning en
Regsdienste.?
?2025 Almanak? | Statuut | Beleide en Regulasies? | ?2025 Kwartaal en eksamendatums
2025 Registrasie (nuwe en terugkerende studente)?
?
?
- 
                Meer toekomstige gebeure volg binnekort
                
                    
                                    
                Vertoon alles ›
            
- 
                Geen kennisgewings om te vertoon. Verwys na 
                Kennisgewings
                 op US tuisblad.
                
                    
                    
                
                Vertoon alles ›
            
 
    
		
	
	
	 
 



 
 
   