Management: Pages_中国体育彩票 /afrikaans/management/Pages/Forms/AllItems.aspx RSS feed for the Pages list. Wed, 09 Jul 2025 01:03:24 GMT Microsoft SharePoint Foundation RSS Generator 60 en-US Management: Pages_中国体育彩票 /afrikaans/management/_layouts/15/images/siteIcon.png /afrikaans/management/Pages/Forms/AllItems.aspx Chancellor_中国体育彩票 /afrikaans/management/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=17 Hide physical URLs from search: Yes
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content: ?
?? ?

????????????Die Kanselier?

Die Kanselier is die titulêre hoof van die Universiteit en word volgens die Statuut van die Universiteit >> verkies. Die Kanselier ken in die naam van die Universiteit kwalifikasies toe by gradeplegtighede en verrig ook ander seremoni?le pligte. ? ?
?

Inhuldiging en intreerede?
?
??
?
??? ??? 

President ?Lesetja Kganyago

??

Lesetja Kganyago, president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), is op 24 Januarie 2025 eenparig tot die amp van kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) verkies. President Kganyago is die 16de Kanselier van die US.

President Kganyago het in 2018 'n eredoktorsgraad >>?? (Doktor in die Handel (DCom) honoris causa) van die US ontvang en word as een van die beste openbare beleidsfigure in die land beskou. Die Nelson Mandela Unive?rsiteit ook in Desember 2020 het 'n eredoktorsgraad in die Handel aan Kganyago toegeken.

Hy het 'n meestersgraad in ontwikkelingsekonomie aan die Universiteit van Londen (Skool vir Oosterse en Afrikastudies) en 'n Baccalaureus in die Handel (BCom) in rekeningkunde en ekonomie aan die Universiteit van Suid-Afrika behaal. ?
?

??Klik hier om meer te lees oor ons Kanselier??

Kontak?

Celeste Mockey

? Tel:  +27 21 808 4910
?

]]>
System Account Sun, 07 Apr 2013 17:15:49 GMT /afrikaans/management/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=17
default_中国体育彩票 /afrikaans/management/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=1 Meta Description: Stellenbosch Univeristy, General Management Committee
Meta Keywords: Stellenbosch Univeristy, General Management Committee,
Hide from Internet Search Engines: No
Page Content:

??????Die werksaamhede van die Universiteit word gerig deur die Wet op Ho?r Onderwys (Wet 101 van 1997) en die Statuut van die Universiteit Stellenbosch (US) (2019)?. Die Statuut omskryf die rol van die Universiteit se ampsdraers, statutêre liggame en institusionele bestuurstrukture.

Ampsdraers

Die Kanselier is die seremoni?le of titulêre hoof van die Universiteit. Die Rektor en Visekanselier is ook die hoof- uitvoerende beampte van die Universiteit. Die vier Viserektore en die Registrateur is ook ampsdraers van die Universiteit. Die Kanselier, Visekanselier en Viserektore kan by gradeplegtighede grade toeken.

Bestuurstrukture ?

is verantwoordelik vir die dag-tot-dag operasionele of bedryfsbestuur van die Universiteit. Die Rektoraat bestaan wesenlik uit die Rektor en Visekanselier en Rektor, vier Viserektore wat vir die kernfunksies van die instelling verantwoordelik is en die Bedryfshoof wat vir die finansies en bedryfsbestuur van die Universiteit verantwoordelik is. Die Viserektore is onderskeidelik verantwoordelik vir Leer en Onderrig; Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studie; Sosiale Impak, Transformasie en Personeel; en Strategie, Globale en Korporatiewe Sake . Die Registrateur is verantwoordelik vir goeie oorsigbestuur en sien toe dat die akademiese administrasie van die Universiteit vlot verloop.

Die Rektor is by magte om senior personeel te benoem om die vergaderings van die Rektoraat by te woon en die werksaamhede van die Rektoraat te ondersteun wanneer nodig. 

Die Algemene Bestuurdersvergadering (ABV) bestaan uit die lede van die Rektoraat, die Dekane van di?e Universiteit se tien fakulteite, die Registrateur, die Direkteure van die twee tipe-3 skole, asook Hoof- en Senior Direkteure van die onderskeie professionele, administratiewe en steundiensafdelings. Sake van akademiese en administratiewe belang word deur die ABV bespreek en die lede dien die Rektoraat in 'n raadgewende rol.?

?Bestuurspan (Rektoraat)?

Prof Deresh Ramjugernath (Rektor en Visekanselier )
Prof Nicola SMmith (Uitvoerende  Bedryfshoof)  (Waarnemend)
Prof Samuel Tshehla  (Viserektor: Strategie, Globale en Korporatiewe Sake ) (Waarnemend) 
Prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel)
Prof Sibusiso Moyo (Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studie)
Prof Richard Stevens (Viserektor: Onderrig en Leer) (Waarnemend)
Dr Ronel Retief (Registrateur)
Mnr Mohamed Shaikh (Uitvoerende Bestuurder: Rektoraat)  

Dekane 

Prof Danie Brink (AgriWetenskappe)
Prof Vasti Roodt (Lettere en Sosiale Wetenskappe)
Prof Mbulungeni Madiba (Opvoedkunde)
Prof Elmi Muller (Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe)
Prof Reggie Nel (Teologie)
Prof Nicola Smit (Regsgeleerdheid)
Prof Samuel Tshehla (Krygskunde)
Prof Wikus van Niekerk (Ingenieurswese)
Prof Pieter von Wielligh (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) (Acting)
Prof ?Burtram Fielding ?(Natuurwetenskappe) ? ??

Direkteure van die tipe-3 skole 

Prof Guy Midgley (Skool vir Klimaatstudie)
Prof Kanshukan Rajaratnum (Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke)
Prof Christo van der Hoven (Stellenbosch Bestuurskool)

Hoofdirekteure 

Me Ilhaam Groenewald (Maties Sport)
Me Miriam Hoosain (Menslike Hulpbronne)
Dr Antoinette van der Merwe ?(Informasietegnologie)??
Mnr Manie Lombard (Finansies)
Me Anita Nel (Innovasie en Kommersialisering)
Me Nicolette van den Eijkel (Fasiliteitsbestuur)? 

Senior Direkteure 

Me Karen Bruns (Ontwikkeling en Alumniverhoudinge)
Mnr Irfaan Dalvie (Bedryfsake)
Me Christelle Feyt (Studentewerwing)
Mnr Robert Kotzé (US Internasionaal)
?Mnr Neville Naidoo (Regsdienste)
Mnr Eben Mouton (Besigheidsbestuur: FGGW)
Dr Barbara Pool (Strategiese Inisiatiewe en Inligtingsoorsigbestuur)
Adv Hein Swanepoel (SunKom (Kommersi?le Dienste)
Dr Therina Theron (Navorsing en Innovasie)
Me Ellen Tise (Biblioteek- en Inligtingsdiens) 
Prof Lis Lange(Leer- en Onderrigverryking *Waarnemed))?
Dr Leslie van Rooi (Sosiale Impak en Transformasie)
Dr Kathy Grammer(Kampusgesondheidsdiens)?

?

]]>
System Account Wed, 27 Mar 2013 09:01:50 GMT /afrikaans/management/Pages/Forms/DispForm.aspx?ID=1